No images available.
Industriële Eiendom in Goeie Besigheidsarea – Wellington
Hierdie industriële deeltitel-gebou bestaan uit 9 pakhuise, tans gebruik deur spuitverwers, begrafnisdienste, ysvervaardiging, konstruksie- en heiningvervaardigers. Die perseel is gesoneer vir Algemeen Industrieel en is sentraal geleë in dieselfde straat as bekende besighede soos Boland Canvas, Kraaifontein Construction en Calculus.
Hierdie beskikbare eenheid bestaan uit ‘n groot pakstoor vertrek met ‘n voordeur, agterdeur, roldeure – geskik vir toegang deur tot kode 10-trokke. Die Pakstoor vertrek is d.m.v. droe mure en groot sementblokke opgedeel in 3 vertrekke, kombuis en badkamer.
Die eienaar is bereid om alle droë mure en inhoud te verwyder sodat slegs n groot oopstoor beskikbaar is met koopkrag en kragproppe.
Uitstekende geleentheid in ’n gevestigde industriële gebied – moenie huiwer om my te kontak nie!
Property Overview
| Type of Property | Industrial |
| Floor Area | 194 m² |
| Rates and Taxes | R 867 |
| Pets Allowed | No |
| Zoning | GeneralIndustrial |
Other Features
| Internet Access | Satellite |
