1 Bedroom Flat / Apartment to Rent in Paarl North
9 Cupido Street
R 7 000.00
1
1
0
Kothuis In Paarl Noord
Hierdie woonstel is ideaal vir ‘n enkellopende persoon.
Die kothuis bied 1 perkeer plek, asook ‘n braai area. Neem asseblief kennis dat die kombuis nie ’n stoof /oond het nie.
*Krag & water albei INGESLUIT.
*Geen diere
*Dadelik beskikbaar.
Doen gerus navraag vir meer inligting. Geen WhatsApps asb.
Property Overview
| Listing Number | 117565449 |
| Type of Property | FlatApartment |
| Pets Allowed | No |
Rooms
| Kitchen | 1 |
| Bathroom | 1 |
| Bedroom | 1 |














