Opens in a new tab
Clear

No images available.

NO TRANSFER DUTY
3 Bedroom House for Sale in Lemoenkloof
Kleinstraat, The Rex
R 6 550 000.00
3
2
2
Erf: 399m²
Floor Area: 222m²

Splinternuwe Huis in The Rex Estate

Okkupasie reeds vanaf Januarie beskikbaar!
Hierdie heerlike enkelvlakhuis is ideaal geleë in die kleinskaalse The Rex-landgoed, met slegs 5 eiendomme. Gimnasium Hoërskool en Optenhorst Mall is stapafstand weg, met maklike toegang tot die hoofroetes.
Geniet die rustigheid van die omliggende plase en berge, veilig agter ’n outomatiese hek
Die huis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n aparte waskamer en ’n dubbelmotorhuis
Die ruim, oopplan-leefarea met kombuis vloei uit na ’n voorstoep met berguitsigte, asook ’n heerlike en mooi braaikamer – perfek vir ontspan en kuier
Splinternuwe ekstra’s wat die aanbod nóg aantrekliker maak:
SMEG-yskas en stoof
Bosch-skottelgoedwasser
Inverter en battery
Geslote-kombinasie-kaggel
Outomatiese besproeiingstelsel
’n Wonderlike geleentheid om ’n gemaklike, goed toegeruste huis in ’n rustige, veilige omgewing te besit

Property Overview

Listing Number117764873
Type of PropertyHouse
Erf Size399 m²
Floor Area222 m²
LeviesR 1 800
Pets AllowedYes

Rooms

Braai Room1
Livingroom1
Kitchen1
Garages2
Garage 1Electric Door
Garage 2Electric Door
Dining Room1
Bathrooms2
Bathroom 2Main en Suite
Bedrooms3

External Features

GardenIrrigation System

Other Features

Temperature ControlAir Conditioning Unit
Special FeatureBuilt-in Braai
SecurityTotally Fenced
Backup BatteryYes

Kontak Agent

Elfriede Retief

0827788011

elfriede@devreugde.co.za

Boodskap agent

Deel