Vacant Land for Sale in Hoog En Droog
Hoofstraat 110 D
R 2 650 000.00
0
0
0
Erf: 590m²
Pragtige Erf in Rustige Laning weg van die Hoofpad – ’n Skaars Geleentheid!
Dual mandaat – Hierdie erf geleë in die gesogte area Hoog en Droog, omring deur welige, koel bome wat ’n rustige en privaat atmosfeer skep. Op die erf is daar reeds ’n sprankelende swembad, wat deel vorm van die eiendom – perfek vir warm Paarl somers!
Die eiendom is stapafstand van Paarl Boys’ High en Paarl Girls’ High, en ook naby gewilde restaurante en winkels – ideaal geleë vir gerief en ’n uitstekende leefstyl.
Moenie hierdie ongelooflike een van die laaste geleenthede misloop nie. Hierdie erf bied baie lekker moontlikhede om jou droomhuis te bou in een van Paarl se mees populêre en lekker areas.
Perfek vir kopers wat rustigheid, luuksheid en ligging waardeer.
Kontak my vandag nog vir meer inligting of om ’n besigtiging te reël!
Property Overview
| Listing Number | 117523032 |
| Type of Property | VacantLand |
| Erf Size | 590 m² |
| Pets Allowed | No |
























