No images available.

Pragtige Erf Teen die Hange van Paarlberg, tog Naby aan Paarl se Top Skole

11A Tarrynsingel
0
0
0
Erf: 970m²

Hierdie pragtige erf – perfek geleë teen die hange van Paarlberg – bied ‘n asemrowende uitsig oor die vallei en omliggende berge. Die ligging is ideaal vir diegene wat smag na ‘n rustige leefstyl, sonder om afstand te doen van gerief en toegang tot al die beste skole en geriewe.

Dink jou in: soggens met koffie op jou stoep terwyl jy luister na die sagte klanke van ‘n bergstroom, en saans geniet jy die goue skemerkleur van die son wat oor die berge sak.
Hierdie unieke eiendom skep onmiddelik daardie gevoel van vrede, ruimte en tuiskoms.

Met sy ruim grootte bied die erf genoeg plek om jou droomhuis te ontwerp, met volop ruimte vir ‘n tuin en swembad.

Hier kry jy nie net ‘n erf nie – jy kry ‘n lewenswyse, ‘n plek waar herinneringe gebou word en waar jy die rustigheid van die natuur daagliks kan beleef.

Uitstekende geleentheid om jou droom te verwesenlik, moet dit nie misloop nie – kontak my vandag nog om ‘n afspraak vir besigtiging te reël.

Property Overview

Type of PropertyVacantLand
Erf Size970 m²
Pets AllowedNo

Contact Agent

{acf:agent_phone:linked_agent}

{acf:agent_email:linked_agent}

Lees Meer

Share