Opens in a new tab
Clear

No images available.

4 Bedroom House to Rent in Paarl North
25 Merten Str
R 26 000.00
4
2
1
Erf: 335m²
Floor Area: 180m²

Ruim 4 Slaapkamer Gesinshuis Naby Hoërskool Gimnasium

Hierdie huis bied gemaklike en veelsydige leefruimte met genoeg plek vir die hele gesin en dierekinders.

Die eiendom beskik oor:
• 4 slaapkamers
• 2 badkamers (x1 stort, x1 bad)
• 2 ruim leefareas (sitkamer & braaikamer – ideaal vir gesinslewe of ekstra onthaalruimte)
• 1 kombuis
• x1 Motorhuis & x1 onderdak parkering
• Beskikbaar: 01 Desember 2026
• Ekstras: Water, Krag, Riool & Vullis

‘n Ope-huis besigtiging is reeds gereel vir Donderdag, 05 November 2026 om 17:30
Geen Whatsapps asb.

Property Overview

Listing Number117780457
Type of PropertyHouse
Erf Size335 m²
Floor Area180 m²
Pets AllowedYes

Rooms

Bedrooms4
Bathrooms2
Garage1
Kitchen1
Livingroom1
Braai Room1

Other Features

Internet AccessFibre

Kontak Agent

Anke Nel-Bantjes

0824289248

anke@devreugde.co.za

Boodskap agent

Deel