Clear
4 Bedroom House for Sale in Buitenverwagting
21 Proteastraat
R 6 950 000.00
4
4
2
Erf: 794m²
Floor Area: 325m²

Ruim Gesinshuis met Asemrowende Berguitsigte met Baie Potensiaal in Top Woonbuurt

Hierdie ruim 4-slaapkamerhuis is in een van Paarl se gewildste woonbuurte geleë en bied ‘n uitstekende geleentheid om of jou droomhuis te skep of dalk ‘n tweede residentiele eiendom.Teen die berg geleë, geniet die woning pragtige uitsigte oor Paarl en die omliggende berge.

Drie slaapkamers is bo geleë, elk met toegang tot ‘n privaat balkon. Die hoofslaapkamer beskik oor ‘n en-suite badkamer, terwyl ‘n volledige gesinsbadkamer die ander slaapkamers bedien. Benede is ‘n vierde slaapkamer wat ideaal is vir gaste, uitgebreide familie of as ‘n tuiskantoor.

Die huis bied vier gemaklike leefareas, waarvan een ‘n kaggel het vir gesellige wintersaande. Die kombuis beskik oor ‘n aparte opwasruimte, en die braaikamer maak onthaal maklik en gesellig. Selfs die dubbelmotorhuis spog met ‘n mooi uitsig oor die Paarlvallei.

Die ruim erf bied volop moontlikhede vir toekomstige uitbreidings, buitelewe om die swembad wat opknapping kort of net ernstig tuinmaak.

Hierdie woning is ideaal geleë met maklike toegang tot hoofroetes en naby uitstekende skole soos Boys’ High, Girls’ High, Laborie, La Rochelle en Gymnasium.

Kontak my vandag nog om hierdie besonderse geleentheid te besigtig.

Property Overview

Listing Number117322098
Type of PropertyHouse
Erf Size794 m²
Floor Area325 m²
Rates and TaxesR 1 944
Pets AllowedYes

Rooms

Livingroom1
Kitchen1
Garages2
Dining Room1
Bathrooms4
Bathroom 1Guest Toilet
Bathroom 2En Suite
Bathroom 3Main en Suite
Bedrooms4
Braai Room1

External Features

PoolChlorinator

Other Features

Internet AccessFibre

Kontak Agent

Elfriede Retief

0827788011

elfriede@devreugde.co.za

Boodskap agent

Deel